Koa Kern
Verryk jou tuisskoolreis met ons inhoud wat verpak is in selfgerigte kursusse wat op enige plek, enige tyd op jou eie tempo voltooi kan word.
Kursuswerk
Toegang tot alle vakinhoud as selfgerigte leer aanlyn kursusse.
Verryking
Toegang tot digitale verrykende opsies.
Fisiese byeenkomste
Meesterklasse
Onderwysertyd
Aanlyn persoonlike akademiese ondersteuning (op aanvraag teen addisionele koste).

Kurrikulum
Die Nasionale Kurrikulum (KABV of “CAPS”) word verpak in kursusse wat deur leerders op hul eie tempo voltooi kan word. Elke kursus is ‘n versameling van video-, oudio- en tekslesse en maak bemeesteringsleer moontlik. Daar word ook opsommings van belangrike konsepte gegee. Onderwerpe word in kleiner dele behandel, wat baie meer effektief is as om, soos in ‘n handboek, groot hoeveelhede inligting op een slag oor te dra. Hierdie kursusse bestaan uit die volgende elemente: