Aansoek
Koa Kern
Kursuswerk
Toegang tot alle vakinhoud as selfgerigte leer aanlyn kursusse
Verryking
Toegang tot digitale verrykende opsies
Fisiese byeenkomste
Kwartaallikse sosiale en opvoedkundige uitstappies in groot stede
Meesterklasse (slegs opgeneem)
Weeklikse klasse vir tale en Wiskunde
Assessering
Rubrieke en punteboek word verskaf en ouers assesseer
Onderwysertyd
Weeklikse aanlyn persoonlike akademiese ondersteuning (Op aanvraag teen addisionele koste)
Alles Koa
Alles van Koa Kern, PLUS:
Meesterklasse
Weeklikse regstreekse klasse vir tale en Wiskunde
Onderwysertyd
Weeklikse aanlyn persoonlike akademiese ondersteuning
Leerderprofiel
Akademiese vordering op digitale paneelbord wat daagliks bygewerk word
Opvolgsessies
Aanlyn sessies vir akademiese ondersteuning en terugvoer – drie maal per week in klein groepe van 4 leerders
Pod Konneksie
Aanlyn sessies vir sosio-emosionele ondersteuning en ontwikkeling – drie maal per week in groepe van 8 leerders
Klubs
Weeklikse aanlyn sessie vir verskeie stokperdjies
Assessering
Alle deurlopende en formele assesserings word deur Koa gemerk
Kwartaallikse verslae
Akademiese verslae volgens DBO-vereistes